Feeds:
Posts
Comments

Archive for the ‘Ferdi Verryn – Beeld’ Category

Vraag: Ene mnr. Loubser van Fearie Glen het die volgende vraag: “Ek is ‘n eienaar en ‘n trustee in ‘n deeltitelkompleks. Een van ons mede-eienaars het onlangs ‘n navraag oor die versekeringspolis gehad. Hierdie eienaar wou weet waarvoor sy eenheid verseker is. Hy het gesê dis ons plig as trustees om toe te sien dat [...]

Read Full Post »

Vraag: “Wat sou die situasie wees indien ‘n deeltitelkompleks ‘n deeltitelbestuurder se kontrak wou beëindig, maar daar word nie in die kontrak voorsiening gemaak vir termyne soos voorgeskryf in die Deeltitelwet nie?” Antwoord: Reël 46 van die voorgestelde Bestuursreëls, aanhangsel 8 tot die Wet op Deeltitels, Wet 95 van 1986 (soos gewysig), maak voorsiening vir [...]

Read Full Post »

Vraag: ‘n Leser wat anoniem wil bly, het ‘n vraag oor stemme op ‘n algemene vergadering van ‘n deeltitelkompleks. Die leser vra:”Ek is ‘n trustee by ‘n kompleks. Ons het eersdaags ons algemene jaarvergadering. Een van die eienaars weier al ‘n geruime tyd om sy heffings te betaal. Ons het hom aan ons prokureurs oorgegee [...]

Read Full Post »

Vraag: Melinda Koen woon in ‘n deeltitelkompleks waar elke eenheid of ‘n motorhuis of ‘n onderdakparkering het. Daar is ook ‘n aantal parkeerplekke vir inwoners en besoekers. Baie eienaars het ‘n tweede voertuig en soms is verkering ‘n probleem. Daar is nou aan elke inwoner met ‘n tweede voertuig ‘n permit uitgereik sodat hy verseker [...]

Read Full Post »

Vraag: ‘n Anonieme leser van Midrand wou ‘n voertuig koop, maar sy aansoek om finansiering is afgekeur omdat sy naam by die Kredietburo gelys is. “Ek het navrae by die Kredietburo gedoen en is meegedeel dat daar ‘n vonnis teen my naam is. Hierdie vonnis is glo verkry deur die deeltitelkompleks waar ek ‘n eenheid [...]

Read Full Post »

Older Posts »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.