Feeds:
Posts
Comments

Archive for the ‘Legal Matters/ Regs sake’ Category

The De-Merit system was implemented from 15/9/2009. Points are put on a scale under your ID No on the system for any traffic violations, and thus you can unknowingly lose your license. There is no longer a 10km/h grace for exceeding the speed limit. They fine as from km one. Some examples of fines and [...]

Read Full Post »

VRAAG: ‘n Leser uit die Ooste van Pretoria wat anoniem wil bly, het die volgende vraag: “Ek woon in ‘n deeltitelkompleks wat uit losstaande eenhede asook drie-verdieping woonstelle bestaan. Ons probleem is dat van die woonsteleienaars en bewoners hulle wasgoed op die stoepe droogmaak en selfs op die reëlings van die stoepe hang. Dit is [...]

Read Full Post »

Vraag: Ene mnr. Loubser van Fearie Glen het die volgende vraag: “Ek is ‘n eienaar en ‘n trustee in ‘n deeltitelkompleks. Een van ons mede-eienaars het onlangs ‘n navraag oor die versekeringspolis gehad. Hierdie eienaar wou weet waarvoor sy eenheid verseker is. Hy het gesê dis ons plig as trustees om toe te sien dat [...]

Read Full Post »

Vraag: “Wat sou die situasie wees indien ‘n deeltitelkompleks ‘n deeltitelbestuurder se kontrak wou beëindig, maar daar word nie in die kontrak voorsiening gemaak vir termyne soos voorgeskryf in die Deeltitelwet nie?” Antwoord: Reël 46 van die voorgestelde Bestuursreëls, aanhangsel 8 tot die Wet op Deeltitels, Wet 95 van 1986 (soos gewysig), maak voorsiening vir [...]

Read Full Post »

Vraag: ‘n Leser wat anoniem wil bly, het ‘n vraag oor stemme op ‘n algemene vergadering van ‘n deeltitelkompleks. Die leser vra:”Ek is ‘n trustee by ‘n kompleks. Ons het eersdaags ons algemene jaarvergadering. Een van die eienaars weier al ‘n geruime tyd om sy heffings te betaal. Ons het hom aan ons prokureurs oorgegee [...]

Read Full Post »

Older Posts »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.