Die eerste Suid-Afrikaanse “paar” aan wie die Nobelprys vir Vrede toegeken is. Die Nobelprys vir vrede is in November 1993 gesamentlik aan die twee voormalige presidente, Nelson Mandela en FW de Klerk, toegeken vir hulle bydrae om ‘n demokratiese, nie-rassige Suid-Afrika tot stand te bring. Mnr. de Klerk het in 1989, toe hy tot president [...]
Archive for the ‘Inspiration / Inspirasie’ Category
F.W. de Klerk en Nelson Mandela
Posted in Inspiration / Inspirasie, Interessante Informasie, tagged 1993, apartheid, F.W. de Klerk en Nelson Mandela, Nobelprys vir vrede, veelrassig on September 18, 2009 | Leave a Comment »
Miriam Makeba
Posted in Inspiration / Inspirasie, Interessante Informasie, tagged Grammy-toekenning, Miriam Makeba on September 15, 2009 | Leave a Comment »
Die eerste opnamekunstenaar wat ‘n Grammy-toekenning ontvang het. Suid-Afrika se eerste Mama Africa, soos sy aan miljoene mense regoor die wêreld bekend staan, is die eerste opnamekunstenaar uit Afrika aan wie ‘n Grammy toegeken is, en die eerste met ‘n wêreldwye Top Tien-treffer vir haar oorspronklike weergawe van Pata Pata in 1967. Makeba se eerste [...]
Natalie du Toit
Posted in Inspiration / Inspirasie, Interessante Informasie, tagged atleet, getremde swemmer, Natalie du Toit on September 10, 2009 | Leave a Comment »
Die eerste gestremde persoon wat meegeding het teen swemmers wat nie gestrem is nie…
Sasol
Posted in Inspiration / Inspirasie, Interessante Informasie, tagged diesel, petro-chemiese brandstowwe, petrol, produsent, pyplyn gas, Sasol, Sasolburg, Secunda on September 8, 2009 | Leave a Comment »
Die wêreld se eerste olie uit steenkool. Die Suid-Afrikaanse maatskappy Sasol is die wêreld se eerste en grootste kommersiële produsent van petrol, diesel, ander vloeibare brandstowwe en chemiese grondstowwe uit steenkool. Sasol is by Sasolburg in die Vrystaat en Secunda in Mpumalanga geleë, en voorsien 40% van die brandstof in ons land met behulp van [...]