Hier is die 12 slaggate wanneer ‘n eiendom oorprys is:
• Langer bemarkingstyd
• Minder navrae op advertensies
• Verkoper kry laer aanbiedinge
• Gereelde prysverlagings
• Eiendom te lank blootgestel (almal weet van die eiendom wat nie verkoop nie)
• Potensiële kopers word ontmoedig om te besigtig
• Nuwe kompeterende eiendomme raak meer aantreklik
• Algemene belangstelling van kopers ontbreek
• Kopers is traag om aanbiedinge te maak
• Kopers skakel oorprys eiendom uit agv sy hoë prys
• Beste bemarkingstyd is verlore (eerste 30 dae)
• Eiendom verkoop uiteindelik vir ‘n laer prys as markwaarde.
Vriendelike groete,
Willem Steyn